• Player1
  • Player2
  • Player4
  • Player5
  • 234
  • 129

Wedding Blog

 

 
     

Andre & Lynette | 7 January 2017

Feb 01 2017
2
0
Andre & Lynette | 7 January 2017

"PERFEK!  Dis is die woord wat ons aand die beste kan beskryf!  Dankie dat julle ons sprokiestroue so spesiaal gemaak het.  Dankie vir Werner, Tannie Ansie en al julle personeel.  Almal was vriendelik behulpsaam, absoluut PUIK!"  - Andre & Lynette Van As

Shaun & Sune | 10 December 2016

Feb 01 2017
3
0
Shaun & Sune | 10 December 2016

"Baie dankie vir 'n ongelooflike naweek!  Julle is 'n besonderse venue en julle behuplsaamheid word opreg waardeer.  Ons sal julle vir enige paartjie aanbeveel!" - Sune & Shaun Hatting

Tanya & Jaco | 3 December 2016

Jan 27 2017
6
0
Tanya & Jaco | 3 December 2016

"Baie dankie vir al die staff en mense wat ons droom troue waar gemaak het.  Julle het 'n pragtige venue en sal dit aan enige paartjie wat op trou staan voorstel!" - Tanya & Jaco

Coral & Ricky | 26 November 2016

Jan 27 2017
6
0
Coral & Ricky | 26 November 2016

"Thank you for the most amazing weekend!  Our wedding was incredible and was made absolutely memorable by the staff and setting!  Thank you to everyone at Lapeng!" - Coral & Ricky West

Confidence & Cassius | 29 October 2016

Jan 27 2017
6
0
Confidence & Cassius | 29 October 2016
On Saturday the 29th of October, we had the privilege of hosting the grand wedding of Confidence & Cassius. Packed to our capacity of 250 guests, there were plenty of people to share in their celebrations and to wish them well with the start of their journey together. Congratulations you two! May you have a blessed and exceptionally long life together!

Stefan & Monique | 12 November 2016

Jan 27 2017
2
0
Stefan & Monique | 12 November 2016
"Thank you Werner and your staff. This was a fantastic venue and it was a privilege to have gotten married there. We thank you from the bottom of our hearts for making our day so wonderful."- Stefan & Monique Posthumus.

Corne & Carlien | 22 October 2016

Jan 25 2017
3
0
Corne & Carlien | 22 October 2016

"Julle het 'n fantastiese venue en is hands-on met alles wat julle doen.  Dankie vir julle vriendelikheid.  Julle het ons troue onvergeetlik gemaak!" - Corne' & Carlien

 

Chantal & Marinus | 15 October 2016

Jan 25 2017
0
0
Chantal & Marinus | 15 October 2016
"Lapeng Staff en Bestuur, Dankie vir julle uitstekende diensons waardeer al die liefde, detail en moeite. Julle is 'n awesome team. Julle het sowaar ons dag baie spesiaal gemaak.." - Marinus & Chantal Koekemoer

Carlia & Michael | 8 October 2016

Jan 25 2017
1
0
Carlia & Michael | 8 October 2016
"Baie dankie aan elkeen wat ons dag 'n sprokiestroue gemaak het! Lapeng, julle is fantasties!! Mage julle geseend wees met alles wat julle doen. Sien gou weer!" - Michael & Carlia Hobkirk

Gert & Shereen | 1 October 2016

Jan 25 2017
1
0
Gert & Shereen | 1 October 2016
"Baie dankie vir die wonderlike diens en pragtige venue wat ons spesiale dag baie mooi en fantasties gemaak het. Die kos en die musiek van die DJ was die beste!" - Gert & Shereen Oosthuizen